Die Lewe is 'n fees

Windgat Produkte

Welkom by Windgat Produkte!

Windgat Produkte is ‘n handelsmerk wat wil fokus op die verskaffing van produkte vir die buitelug; feeste en kampering of “glamping”.

Ons gaan fokus op die beste produkte moontlik vir:

  • onstpanning
  • gesondheid
  • speel
  • “glamping”

Volg ons asb op Facebook en Instagram en deel jou stories van goeie buitelewe plekke in ons land.

Stuur ASB JOU photos en stories na info@windgat.com sodat ons dit hier kan laai. Vertel ons waar is die beste plekker in Suid Afrika om buite lug fun te he! Kyk asb op ons winkel vir die produkte

Hou asb ons website dop en Registreer sodat ons jou kan laat weet waar en watter fees ons volgende gaan wees!!!