Meer oor ons klompie

Hier by Windgat is die lewe ‘n fees.

Ons is ‘n familie wat besluit het dat die lewe hard genoeg druk, harder as jou klein ding daardie eerste paar weeke met daardie nuwe doeke wat alles keer, behalwe daai…taai… Soos duisende mense in ons mooi land, het ons gesit en wonder oor wat ons moontlik kan doen om die lewenstyl te leef, wat ons sal pas en ons sal laat saam wees.

Ons het ge-blog; get quick rich schemes probeer; ouma se kookboek probeer print en verkoop; alles. Maar, toe een dag, by Pieter Koen se Piekniek het ons besluit, kom ons wees bietjie Windgat en geniet die lewe.

So hier is ons nou. Besig om die coolste moontlike fees produkte en buitelewe produkte te kry en aan jou te bring sodat jy ook, ‘n bietjie Windgat kan wees.

Hier is die Windgat (TM) , kom koop hom sommer nou.

image1

Geniet!

pinterest-8a295-1